Bemagtig die gemeenskap

Baie mense kyk graag van die kantlyn af toe hoe goeie dinge van stapel gestuur word

empowering the community drupal research

Maar om vorentoe te staan (Boost up) moet ons die gemeenskap bemagtig deur self een van sy vlamme te wees.

Empowering the community 3

Of deur 'n groot druppel water te wees wat die gemeenskap se deelname saamvat tot die oseaan van wonderlikheid.

Goeie dinge kan nie net so op ons neerdaal nie.

So gee net vol gas (Boost up) om die gemeenskap te bemagtig.