Kalmeer jou senuwees

Calm your nerves

Op 'n keer het 'n wyse ou man gesê: "Die sterk persoon is nie die een wat ander kan oorweldig (in worstel nie); maar die sterk persoon is die persoon wat sy / haar senuwees beheer as hy kwaad word, of in moeilike tye."